Jakes Christening
What a day, what a week Anne-Marie’s hard work paid off and Jake’s christening and all the days festivities happened as planned.
Thank you so much to all the friends and family for your wonderful gifts and best wishes. Thanks Paul and Flick for the photos and video and Emelia and Andrew that flew in for the occasion from Brisvegas.
mooi man, dit lyk of alles goed afgeloop het en dat hy darm nie te veel gehuil het toe die watertjies op sy koppie gegooi is! ek sal nooit my 2 se spesiaale dag vergeet nie, dit bly by mens vir altyd.. net 2 dinge.. jy het darm vinnig van hemde verander, een oomblik is jy nog lekker uitgevat en toe n springbok supporter!!! wat het met jou pel se arm gebeur?
praat gou weer
boeboes
Baie geluk met die groot geleentheid. Jake looks very smart in his suit en so ook al die ander mense. He is lucky to have so many friends at the party- adults and kiddies. The cake is something else. Be sure to keep a little in the freezer for us. A kiss and a hug from us to you all. Lots of love. Ouma en Oupa Uys.
Baie geluk met die groot dag. Jake lyk pragtig en uitgevat vir die groot dag. Baie geluk aan die twee ouers. Kan nie wag om julle te sien in November. Die niggie en nefies gaan baie lekker speel.
Baie liefde
Carla
Congratulations he looked too gorgeous!! I am sure he will be bringing you happiness and joy in your life.
It looked very cold on that day and I am sure you had great party afterwards and I hope Jake got some cake.
Love Natz & Ryan
HiDer,congratulations on Jake’s Christening i cant believe how big he is,he looks so “grand” in his outfit.We are so looking forward to seen him and both of you in November.
Go Well Luv from Tio. Tia and Girls
Hallo Aus!
hel wens ons was daar! Lyk of julle ‘n great dag gehad het!
darrem nou om die draai dan is julle hier! ek vat sommer verlof!
Baie geluk julle, weet ek is bietjie laat maar darrem kom die agter os ook in die kraal een of ander tyd…
Enjoy! groete liefde!
Looks like you had a great day. Jake looks like a cool wee guy. I am looking forward to meeting him in October.
Take care,
Jon (& Fiona)