Die klein mannetjie is te pragtig vir woorde! Ek kan nie glo hy sit al so pragtig nie. Elke keer as julle foto’s stuur het die gesiggie alweer verander. Ek sien al die familie daar. Lyk my hy het toe maar die duim gekies oor julle nie ‘n dummy wou gee nie. Te sweet vir woorde! Pas hom mooi op.
kannie wag dat julle hier is dat ek hom kan leer vloek en poep nie! of wag miskien kan hy seker al klaar goed genoeg poep, haha!
groete liefde van my en Nandi!
Hi Guys hope you all doing well, I just have to complement you both on such a beautiful baby he looks so content,healthy and full of life, enjoy him, luv from us all
Hi Neil & Mia & Jake, How are you, your son has really grown,he is so cute, cant wait to see him, Is Jake ready to play rugby for the bokkie, and not for the (sheep shagger.)
Cant for November to see yous.
Love Tia & Tio

aai dis darrem ‘n bulletjie!
kannie wag dat julle hier is dat ek hom kan leer vloek en poep nie! of wag miskien kan hy seker al klaar goed genoeg poep, haha!
groete liefde van my en Nandi!
You’re looking grrreat wee man! Jon & Fiona
Haai Jake, Wat is die nuus? Totsiens, Jon