Comments on: Zambia Fishing Trip 2007

By: Elsabe
Die Zambie foto’s gee net so ‘n klein glimps van al die pret. Lekker om julle so bymekaar te sien.

Die Worldcup video is baie oulik veral met die musiek by. Weet nie hoe jy al die dinge doen nie ,maar ons geniet dit. Jy moet gerus van jou goed aan Beeld e–mail hulle plaas graag goed op hulle website.

By: Neil
Boeboes,

Ek moes seker iewers gese het – Ons het tussen die 4 van ons 5 bottles Whiskey saam gevat – en niks terug gebring nie. Die drank daar is ook ingesluit by die koste van die verblyf.

Dis beste om jou Mozzi ( Local bier ) te drink voor hy warm word ( met ander woorde binne 2 min. na jy hom oop gemaak het en verkieslik voor 9 am )

By: Boeboes
lekke lekke op 5 plekke, lyk regtig of ek n moerse experiece gemis het. tog sien ek niemand met n bier in n hand nie???